Kroondal Akkommodasie by Rosélie Guesthouse & Conference Facilities | LekkeSlaap
+14

Rosélie Guesthouse & Conference Facilities

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof 305 R24, , Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rosélie Gastehuis en Konferensiesentrum is op die R24 in Rustenburg. Dit is ideaal geleë, net 7,2 km vanaf die Waterfall Mall en die N4-afrit.

Verblyf by die gastehuis word aangebied in 8 dubbelkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die kamer beskik oor die volgende: DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer maak oop op 'n veranda. Daar is ook 4 tweeslaapkamer-selfsorgeenhede met kombuisies, 'n badkamer en 'n leefarea.

Ontbyt word ingesluit by die tarief, en middagete-pakkies en aandete kan ook gereël word teen 'n ekstra koste. Die eetkamer maak lei na die dek. Die luisterryke tuine het pragtige neutebome insluitend makadamia en pekanneute. Daar is ook avokadobome en 'n fontein. Ekstra geriewe soos 'n tennisbaan en plonspoel is daar vir gaste se genot. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Rosélie Guesthouse & Conference Facilities
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Waterkloof 305 R24, , Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Rosélie Guesthouse & Conference Facilities het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkloof 305 R24, , Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0ZjA4MDg0LThhY2UtNDc1Ni1iZjMxLWJhZTY1NjcxMTc1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Waterkloof 305 R24 Road to magaliesburg 0300 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.761877815216 27.270197421312
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za