LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosmead Apartment | LekkeSlaap
+27

Rosmead Apartment

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Rosmead Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Suné L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plek in een van die lekkerste kusdorpies.

Dit is 'n pragtige huisie, en Kalkbaai is heerlik. Sal Rosmead sterk aanbeveel. Dit is ook lekker ruim, so 'n gesin of klein groep vriende sal net so lekker bly.

Nicola D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D

Perfekte ligging.

Perfekte ligging in Kalkbaai en goeie kliëntediens. Geen negatiewe punte nie.

Francois D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker kuier en 'n mooi plek om in te bly.

Ons sal baie graag weer daar wil bly.

Jennifer D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor elke minuut hier!

Ideale plek, wonderlike gevoel, pragtige interieur en mal oor die balkon op die dak. Ons sal terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Loved every minute here!

Perfect location, amazing feel, great interior and in love with the rooftop balcony. We will be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alna J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alna J
Gesin met tieners

Lovely spacious apartment right on Main Road with a sea view from top balcony.

Fairly large upmarket apartment, right on Main Road, close to all amenities. Very old house beautifully renovated, albeit a bit sparsely furnished in terms of shelf space in bedrooms and the loft. Ideal place for people on the go, as it is close to everything. Very friendly and accommodating management that makes sure that your every need is catered for.

Christian W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christian W
Gesin met klein kinders

Kalk Bay time to relax and unwind.

We had a lovely stay. The apartment met all our needs. Looking forward to our next visit in SA.

Vanaf R3 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lever-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsinsiuLGC1FIFOQshoE4rwsh2XwBo95MXOx1OycWz8G2Ui6bYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag (vir 6 persone) 6 5 1 5 1 Lever Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.12487069893 18.450660265077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!