LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosmead Apartment | LekkeSlaap
+27

Rosmead Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rosmead Apartment
Selfsorg
Huisreëls

Die woonstel het 'n slim-TV.
Daar is slegs parkeerplek op straat.
Bring asb eie hout en vuuraanstekers indien jy wil vuurmaak.
Linne word een maal per week omgeruil.
Vir troeteldiere betaal jy 'n eenmalige skoonmaakfooi van R200.
Bababedjie beskikbaar teen R50 per nag.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lever-weg 1, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsinsiuLGC1FIFOQshoE4rwsh2XwBo95MXOx1OycWz8G2Ui6bYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200  per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 1 Lever Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.12487069893 18.450660265077
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!