Lynnwood Ridge Akkommodasie by Rosslies Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Rosslies Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelia-laan 133, Lynnwood-rif, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rosslies Guesthouse is in Lynnwood-rif in Pretoria geleë.

Die gastehuis bied verblyf in die Portraits-, Library- of Gumtree-kamer. Die kamers is almal uniek versier met individuele temas. Portraits is 'n ruim kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Gumtree en Library het albei 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Library-kamer het 'n groot versameling boeke wat gaste kan lees.

Elke kamer het 'n TV, yskassie, ketel en mikrogolfoond. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi, 'n rolstoeloprit, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel in.

Rosslies Guesthouse is naby besienswaardighede soos die Faerie Glen Natuurreservaat, Voortrekker Monument, Pretoria Nasionale Botaniese Tuin en die Menlyn Park Winkelsentrum geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Rosslies Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Camelia-laan 133, Lynnwood-rif, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Gaste dink Rosslies Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelia-laan 133, Lynnwood-rif, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAurecY6vgHKWa514cUYZ5F9eHXtG4DjK5tsPjr0C9ez3NiF3Hf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 133 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -25.757911 28.294048
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za