LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosslies Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Rosslies Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Rosslies Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elizabeth V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Enkelreisiger

Lekker gemaklike blyplek.

Ek het slegs daar geslaap, maar die water in die badkamer was warm, die bed gemaklik en die lakens skoon. Die eienaars was baie toeganklik en het nie probleme gehad om my laat te ontvang nie.

Linda F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Heerlike ontbyt. Puik geriewe.

Pragtige kamer en lieflike groot badkamer.

Tamar P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamar P
Besigheidsreis

A home away from home.

If a comfy, cozy, home-like stay is what you’re looking for then Rosslies is the place to be. Warm and friendly hosts, yummy breakfasts, quaintly decorated rooms. A home away from home.

Frans F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F
Enkelreisiger

Dit is soos om tuis te kom.

Baie gerieflik naby die Wnnr. Reistyd vir die plus minus 4,2 km is ongeveer 20 minute in spitstyd.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camelia-laan 133, Lynnwood-rif, Pretoria, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAurecY6vgHKWa514cUYZ5F9eHXtG4DjK5tsPjr0C9ez3NiF3Hf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 133 Camellia Avenue Lynnwood Ridge 0040 Gauteng 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -25.757911 28.294048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!