LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rostalyn Guesthouse | LekkeSlaap
+41

Rostalyn Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 21, Umhlanga Rocks, 4302, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rostalyn Guesthouse bied B&B-verblyf en is 10 minute se stap van Umhlanga se strand af.

Verblyf by Rostalyn Guesthouse bestaan uit 8 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Een van die kamers is ideaal vir ouers wat met hul kinders reis aangesien dit 'n stapelbed het.

Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, kroegyskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Ontbyt word in die eetarea bedien en word deur die sjef op die perseel voorberei.

Die gastehuis bied ook 'n swembad, gratis veilige parkeerplek, wasgoed- en droogskoonmaakdienste, 'n lughawe en privaat pendeldienste.

Rostalyn Guesthouse is ook naby die Gateway Winkelsentrum, Busamed Gateway Privaat Hospitaal en Jimmy Jungles. Die perseel is net so 15 km vanaf die Suncoast Kasino en 19,5 km vanaf uShaka Marine World en Durban se hawe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Weaver-singel 21, Umhlanga Rocks, 4302, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 21, Umhlanga Rocks, 4302, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoDzm4Vcos1GjlCMg2id9HzYzUG91H0IjHLx72FNrcrtwrSSTAN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 2 persone) 21 Weaver Crescent Umhlanga Rocks 4302 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.720812 31.086431
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!