Rothersands 16
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothersands-straat 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 000R3 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rothersands 16 is 'n uiters gewilde eiendom. Dit is 'n lieflike drieslaapkamer-villa stapafstand van Robbergstrand in Plettenbergbaai af.
Die eiendom het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Daar is 3 slaapkamers, waarvan 2 aan die swembad en die tuin grens, en 3 badkamers. Die leefarea lei na 'n lieflike vermaakarea buite met braaigeriewe. Die swembad het 'n dek en 'n tuin en dis die perfekte plek om te ontspan na 'n lang dag van verkenning. Die dek op die boonste vloer is ideaal vir skemerkelkies!
Rothersands 16 is geskik vir gaste van alle ouderdomme. Dit is pragtig versier en goed toegerus. Die verblyf het 'n omsetter.
Slaapplek
’n Bespreking by Rothersands 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 14
Jaar gelys 14
Ligging
- Rothersands-straat 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rothersands-straat 16, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom