Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rothesay House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rothesay House is sowat 1,5 km vanaf Table View se strandfront in West Beach. Dis naby die wynroete, gholfbane en winkelsentrums geleë.

Die dubbelverdieping-gastehuis is geskik vir 6 volwassenes en 4 kinders. Dit het 4 ruim slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Albei badkamers het storte en toilette. Die boonste badkamer het 'n bad ook. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die hoofsitkamer onder het 'n ingeboude kroeg met 'n yskas, 'n TV en deure wat na die stoep en tuin lei.

Die boonste sitarea het 'n TV wat aan die hoofsitkamer gekoppel is en 'n dubbelslaapbank vir 'n volwassene of 2 kinders wat deel. Daar is 'n kombuis onder en nog 'n kombuisie bo. Gaste het toegang tot die eetarea. Al die TV's het DStv. Daar is braaigeriewe op die stoep. Die huis het 'n veilige tuin en 'n alarmstelsel wat aan gewapende reaksie gekoppel is. Gratis Wifi is in van die kamers beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis en nog 'n voertuig in die geslote erf.

Let wel dat partytjies, funksies of geraas nie toegelaat word nie. Die huis is in 'n woongebied en gaste moet die bure en die reëls respekteer.

Rothesay House is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Rothesay House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Rothesay House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rothesay House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothesys-weg 18, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMzIwZjAxLTEyZmItNDIyYi04YjVmLTZmMjU4YmYwY2E1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 18 Rothesay Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.807366860036 18.4826778136