Yzerfontein Akkommodasie by Rotsvas | LekkeSlaap
+13
+13

Rotsvas

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 370 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 75, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rotsvas is 'n gerieflike selfsorghuis in Yzerfontein met slaapplek vir 8 gaste.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat die gebruik van 1 'n volledige badkamer, en 'n badkamer met net 'n stort deel. Die eerste kamer het 'n koningingroote bed, die tweede en derde kamers het elkeen 'n dubbelbed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplankombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, 'n ontbyttoonbank en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het 'n TV en 'n DStv.

Daar is 'n binnebraai-area en die leefarea bied toegang tot 'n stoep wat uitkyk oor die see. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en kan dus problematies wees vir baie jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede. Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rotsvas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Rotsvas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofstraat 75, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rotsvas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 75, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMf7FHKbdve8JV9fBxt6qY1Qn6oGZHx71vpDoE1NntJMnlEOEHB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 370  per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 75 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.347394 18.154105
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za