Swellendam Akkommodasie by Rotterdam Boutique Hotel | LekkeSlaap
+55
+55

Rotterdam Boutique Hotel

  • Vanaf R952 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdam Estates, Olivedale, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rotterdam Boutique Hotel is op een van die oudste plase in Swellendam geleë en dateer uit 1794. Dit was die Grand Prix-renjaer, wyle Ian Fraser Jones, se tuiste en word steeds deur die familie besit.

Dié plaas deel sy ryk erfenis en bied boetiekverblyf in 2 historiese geboue, naamblik De Wagenhuis en Fraser Jones. Die De Wagenhuis-kamers het koningingrootte-beddens en die Fraser Jones-kamers het koninggrootte-beddens. Elke kamer het slaapplek vir 2.

Die Rotterdam Restaurant bied 'n sumlekker eetervaring. Geriewe op die perseel sluit 'n mobiele spa en swembad in. Daar is ook 'n trofeekamertoer, 'n melk- en sitrusplaastoer en skemerpieknieks.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Rotterdam Boutique Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Rotterdam Estates, Olivedale, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rotterdam Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R952
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R952
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R952
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotterdam Estates, Olivedale, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATCLrNE6cerCyWbbpithIclooXODqdn0CGWl2ZR4dPkWx6vINGe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R952  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Rotterdam Estates Olivedale 6742 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.062794 20.528338
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za