Rotterdam Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rotterdam Cottage bied gerieflike verblyf in die woonbuurt Milnerton in Kaapstad. Dit is 12 km vanaf die middestad van Kaapstad en bied maklike toegang tot die stad se grootste besienswaardighede.

Dié 2-slaapkamerwoonstel is op die eienaars se perseel en het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 of 2 kinders op 'n slaapbank. Kamers het elk 'n dubbelbed en 'n haardroër Die badkamer word gedeel en het 'n stort. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met koffie - en teemaakgeriewe, yskas, induksiestoof en elektriese oond en mikrogolfoond. Dit sitkamer het lugversorging en 'n TV met vol DStv-kanale. Daar is ook gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n werkstasie. Gratis WiFi, braaigeriewe en skadunetparkeerplek is beskikbaar.

Die verblyf is naby hospitale, groot winkelsentrums , hoofweë en 10 km vanaf Bloubergstrand asook 15 km van die lughawe af.

Besienswaardighede in die nabye omtrek sluit in die Waterfront, Tafelberg, wynplase, Butterfly world , Monkey town, World of Birds Wildlife Sanctuary & Monkey Park, Houtbaai, en vele ander.

Slaapplek

'n Bespreking by Rotterdam Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rotterdam Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]