Rouana Guest Farm
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rouana Gasteplaas is buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Die gastehuis bied 'n rustige toevlug op 'n klein wynplaas, maar dit is steeds lekker sentraal naby talle besienswaardighede en geriewe geleë.
Die gastehuis het slaapplek vir 10 gaste. Daar is 5 en suite-kamers waaruit gaste kan kies. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, en elkeen het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die gemeenskaplike leefarea het 'n yskas, mikrogolfoond, mini-oond met 'n tweeplaat-stoof en 'n TV.
Gaste kan in die pragtige tuine ontspan, afkoel in die swembad, of braai op die plaas. Doendinge in die omgewing sluit wynproe, gholf-speel, stap en goeie restaurante in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 6
Ligging
- R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
- Gaste dink Rouana Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhof, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom