10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Apr 2020 tot 13 Apr 2020.
Lambertsbaai Akkommodasie by Roubai Accommodation | LekkeSlaap
+10
+10

Roubai Accommodation

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 050 R945 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roubai Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is naby die strand geleë.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 1 badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is 'n dubbelbed in die leefarea wat slaapplek vir 2 gaste bied. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin van 4. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n strykyster en 'n strykplank. Linne en handdoeke word vir gaste voorsien.

Daar is braaigeriewe beskikbaar in die veilige en omheinde agterplaas en gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Roubai Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 10 resensies vir Roubai Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roubai Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 050
Vanaf R945
per nag (vir 4 persone)
was R1 050
Vanaf R945
per nag (vir 4 persone)
was R1 050
Vanaf R945
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat 3, Lambertsbaai, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNjY1YTA3LTBlODItNDI2My1hYzE5LWUzMmRkMDRiNDQ0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 050, nou Vanaf R945  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 4 3 Visser Street Lambert's Bay 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.095640929925 18.303945047955
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za