Rougi's Suite
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Hoop-singel 3, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rougi's Suite is 'n gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgeenheid in 'n privaat huis in Somerset-Wes. Die huis is in 'n stil woonbuurt naby De Hoop Laerskool, Somerset Mall, Waterstone Village-winkelsentrum en verskeie ander restaurante en besienswaardighede in die area.
Rougi's Suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n plafonwaaier, sitarea met 2 stoele en 'n koffietafel, en 'n TV met Netflix. Die suite het ook 'n kombuisie met 'n wasbak, yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Koffie, tee, mineraalwater en seep word vir die begin voorsien.
Gaste is welkom om in die swembad af te koel, of buite in die tuin te ontspan. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek is 'n paar meter van die suite af beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Rougi's Suite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Frans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- De Hoop-singel 3, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Greenway Rise Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Hoop-singel 3, Briza, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom