Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Round Here Self-catering Holiday Home

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofweg, Waterfall Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Round Here Self-catering Holiday Home is op 'n koppie sowat 1 km buite Sabie geleë en het slaapplek vir 13 gaste. Round Here Self-catering Holiday Home is 10 km vanaf Lone Creek Falls, 10,5 km vanaf Mac Mac Pools en 11 km vanaf Mac Mac-valle. Sabie bied verskeie restaurante, koffiewinkels en ander besienswaardighede. Doendinge sluit die Bosbou Museum, voetslaan-, stap- en fietsryroetes in.

Dié verblyf bestaan uit die hoofhuis en 'n tweede huis wat verdeel word deur 'n onderdakstoep en 'n grasperk. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Daar is ook 'n kombuis en leefarea. Die tweede huis het 2 en suite-slaapkamers, 'n tweede kombuis en 'n tweede leefarea.

Die kamers het koningingrootte-beddens behalwe vir 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die tweede huis se leefarea. Die badkamers het storte of baddens en sommiges het beide.

Die kombuise is met 'n gasstoof, elektriese stoof, yskaste, mikrogolwe en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan etes in die eetareas geniet. Die huise het TV's met sekere DStv-kanale, Netflix en Spotify. Daar is onbeperkte WiFi, en die selfoonopvangs is goed.

Die huis lei na 'n dek wat oor die omgewing en die swembad uitkyk. Die swembad word via trappe bereik en het nie 'n heining om of 'n net oor nie. Die eiendom is omhein en die huis is aan gewapende reaksie gekoppel.

Round Here Self-catering Holiday Home word deur sonkrag en 'n batterystelsel aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Round Here Self-catering Holiday Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Round Here Self-catering Holiday Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Jaar gelys 5

Ligging

  • Langs die Hoofweg, Waterfall Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Round Here Self-catering Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofweg, Waterfall Plaas, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4387507833dc37a267470491b3e3d0c0be9e62eb506d54af95e60ae4a82f4f5d102e87ac14aa69ca4b55b4c7e0e477343c97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 14 mense 15 5 1 5 Off Main Road Waterfall Farm 1260 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.08495549467 30.792407545585
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem