Overberg Akkommodasie by Round the Bend - Breede River | LekkeSlaap
+22

Round the Bend - Breede River

Gastehuis
  • Vanaf R1 190 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Bakkelys Plaas, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Round the Bend - Breede River is op 'n prentjiemooi plaas aan die Breederivier se oewer naby Swellendam geleë. Die plaas is die ideale ligging vir diegene wat op soek is na 'n wegbreek van die besige stadslewe.

Verblyf word in 20 chalets wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het aangebied. Elke chalet het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot geriewe by die hooflodge, soos die kroeg, gaste-sitarea en 'n eetarea waar gaste heerlike maaltye kan geniet.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area waar gaste 'n vleisie oor die kole kan gooi en onder die sterre kan kuier. Gaste kan ook lekker langs die rivier ontspan of 'n rits doendinge bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N2, Bakkelys Plaas, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Bakkelys Plaas, Breederivier, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c0bb74d561ff691b68e8dff4ae5e1d07c6bfe1e7fa604f450c087e1946c6783ba201986764e8cafc9b5182a5a8f32bee95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) N2 Bakkelys Farm, Breede River 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.123706782765 20.500380992889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za