Roundways Vakansiehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roundways Vakansiehuis is stapafstand vanaf die strand in Southbroom. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste.

Die dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers met privaat badkamers. Daar is 3 slaapkamers op die boonste verdieping met see-uitsigte. Die vierde slaapkamer en leefarea is op die onderste verdieping. Die eerste 3 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die groot kombuis is toegerus met 'n Smeg-stoof en -oond, 'n mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb hul eie dekodeerder en smartkaart saambring.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n braai-area en het 'n uitsig oor die swembad. Troeteldiere is op versoek welkom. Let asseblief daarop dat die huis via trappe bereik word en kan moontlik nie geskik wees vir kindertjies, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Roundways Vakansiehuis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roundways Vakansiehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za