Roux Villa 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roux Villa 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, loopafstand van die hoofstrand af.

Die eenheid is op die grondvloer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eet en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Die hoofslaapkamer en die leefarea lei na 'n balkon. Al die nodige linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Roux Villa 7 se leefarea het 'n TV en die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, ketel, broodrooster, yskas, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eenheid het ook 'n balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die oseaan in die verte. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar in die kompleks agter 'n hek met 'n afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Roux Villa 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roux Villa 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za