Vanderbijlpark Akkommodasie by Roxy's Rest | LekkeSlaap
+23
+23

Roxy's Rest

  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roxy's Rest bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Vanderbijlpark. Die kothuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, universiteite, gholfbane, die kasino en die Vaalrivier.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamer-suite met 'n privaat ingang na albei kamers gebied. Dis ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin van 6. Die 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed word in die hoofslaapkamer geplaas wanneer 6 gaste blyplek bespreek. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n hoekbad, stort en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area en braaigereedskap word voorsien. Gaste moet hul eie houtskool en blits saambring. Veilige parkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Gaste het 'n privaat tuin met stoele en 'n tafel. Die gastehuis het elektriese omheining reg rondom die perseel. Elke kamer het ook 'n veiligheidsdeur voor die glasdeur.

Daar is verskeie besienswaardighede in Vanderbijlpark, soos die Aquadome by Emerald Resort and Casino, Vaal Mall, historiese besienswaardighede en gholfbane. Daar is ook doendinge by die Vaalrivier, soos visvang, ski en bootvaarte wat gaste kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Roxy's Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Roxy's Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Roxy's Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3pfO4DslMZ3tKVmJjUnQSgfMpGb6YEEgg50seDiDcJgsqIATIU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
11 5 1 5 14 Herman Eckstein Street SW2 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.71615 27.82133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za