LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Royal Guest House | LekkeSlaap
+7

Royal Guest House

14 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 14 resensies vir Royal Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wynand P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wynand P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies!

Ontvangs was bietjie onseker oor wat aangaan maar sal aanbeveel vir 'n oornag.

Rothea K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rothea K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en naby hoofpad.

Ons het slegs oorslaapplek benodig vir ons vakansie. Dit is naby aan groot Mall en naby aan hoofpad.

Hannelie B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly vir een nag.

Die verblyf was heel aangenaam en die beddens is heel gemaklik.

Lungelwa N - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lungelwa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place to visit again.

Nice place,everything almost was perfect, except for no fan being available, which meant the rooms are too hot at night.

Hannetjie D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek.

Definitief moet die plek daarna kyk om 'n spieëlkas in die kamers te sit.

David H - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Besigheidsreis

Peaceful and just what the business traveller needs to unwind

Excellent location, perfect setting, friendly staff.

Hans L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hans L
Enkelreisiger

Die gastehuis is redelik oud, maar tog was dit netjies en skoon. Die ligging is nie goed nie, en dit was bietjie raaserig.

Dit is baie basies, maar skoon. Kon ander gaste hoor kamers verlaat en inkom. Sommige badkamers is gemeenskaplik. Die ligging van die buurt is nie so goed nie, maar die gastehuis self word netjies onderhou op die oog af.

Debbie V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V

Besides the noisy tenants that partied, I felt safe...

The owner must visit his place more often to ensure other guests aren't disturbed by loud noises made by other guests holding parties till the early hours of the morning. Especially over weekends. Otherwise, my stay was comfortable.

Willie R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Personeel baie behulpsaam en kamer baie netjies.

Sal weer daar bly en dit vir vriende aanbeveel.

Basil F - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Basil F

Average

There was only one key, so the room could not be cleaned/serviced, until my return. When making the booking, their profile states that they are a B & B. When checking in however, I was informed that no breakfast is available, and they operate as a room- bed only facility.

Marliese S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliese S

Is ontvang deur vreeslike vriendelike personeel, plek is netjies en rustig.

Die Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is mooi netjies en skoon. Ek sal definitief weer hier bly as ek Oos-Londen toe moet kom! Well Done Royal Guest House.

Eleanor A - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eleanor A

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Esterline M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterline M

Exceptional service, pleasant stay

I had a very pleasant stay @ Royal Guest House and would really recommend it to my friends and family. Exceptional service rendered to us by the staff namely Siphokazi and the other lady.

Sarie C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Parkering ;n probleem. In die kamers kort stoele. Vriendelike personeel.

'n Goeie keuse ... sal weer daarvan gebruik maak.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Edward-weg 39, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMzMxYjhlLTE4NWItNGU1YS04NGE4LWIzODM0ZjNjZTFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 39 King Edward Road Cambridge 5247 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.979273 27.896005
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!