Royal Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Edward-weg 39, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal Guest House bied gerieflike en bekostigbare verblyf in die stil voorstad Cambridge in Oos-Londen. Die gastehuis is gerieflik geleë in die hartjie van Oos-Londen en is na aan die N2 en etlike minute se ry vanaf al die vernaamste besienswaardighede.
Verblyf word aangebied in 4 en suite-dubbelkamers en 1 gesinseenheid met 2 kamers, 'n badkamer en kombuis. Elke ruim en smaakvol versierde kamer het 100% wit linne en 'n TV met sekere DStv-kanale. Al ons kamers word daagliks skoongemaak. Ons bied ook 'n volledige Engelse ontbyt en aandete kan voorsien word as dit ver vooruit bespreek word. Ontbyt kan in die eetkamer of buite in die tuin genuttig word.
Veilige parkeerplek met toegangsbeheer word voorsien. Die gastehuis bied ook braaigeriewe, WiFi, internet-toegang en 'n pendeldiens.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- King Edward-weg 39, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Royal Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Edward-weg 39, Cambridge, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom