Sandton Akkommodasie by Royal Olympia Lodges and Safaris | LekkeSlaap
+24

Royal Olympia Lodges and Safaris

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 88, Sunning Hill Estates, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Royal Olympia Lodges and Safaris bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis wat in privaat besit is en in die rustige voorstad Sunninghill in Sandton, Johannesburg geleë is. Die gastehuis is loopafstand van die Netcare Sunninghill Hospitaal geleë en is naby Woodmead Besigheidspark en Sandton City.

Ons bied 5 standaardkamers en 'n klein suite. Die kamers het yskassies, TV's, stoele en tafels, DStv en WiFi. Die gastehuis het faks- en internetgeriewe, tuine, 'n swembad en braaigeriewe.

'n Lughawependeldiens en gaste se vervoervereistes rondom Johannesburg kan op versoek gereël word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 11 resensies vir Royal Olympia Lodges and Safaris
Netheid
3.6/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Edison-singel 88, Sunning Hill Estates, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Royal Olympia Lodges and Safaris het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 88, Sunning Hill Estates, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ac03f6e85a42f462021e148bc255ff832014c21abc0745714037c1b82407481016577a84d45c64bb745916249f34cd54e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 88 Edison Crescent Sunning Hill Estates, Sandton 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.03573 28.07238
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za