LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Royal Olympia Lodges and Safaris | LekkeSlaap
+24

Royal Olympia Lodges and Safaris

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 13 resensies vir Royal Olympia Lodges and Safaris
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.2/5
Catherine V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine V

Good value for money. Friendly and helpful staff.

Close proximity to Sunninghill hospital worked well as we were there for a doctor's appointment. Also very close to a mall -useful to stock up on a few necessities.

Johan H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Ek is nie vol nonsens nie en het gevolglik die swak dekor en verouderde afwerking van die huis aanvaar, maar baie ander sou in die deur omdraai en ander plek gaan soek. Ek dink dis uit onkunde dat die eienaar nie aandag gee daaraan nie, maar ek het hom as 'n uitstekende gasheer ervaar en hy sal met 'n bietjie hulp en leiding 'n ongelooflike gastehuis-ervaring kan bied.

Carol A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol A
Enkelreisiger

Interesting.

The staff were wonderful and attentive and could not do enough to please, however the place itself is in serious need of refurbishment. It was acceptable for the price.

Amanda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a lovely stay.

The guest house does not cater for dinner and does not have a restaurant. We had to order food from Mr Delivery. Only breakfast was provided. Could not choose what to eat for breakfast. No milk were provided in rooms for coffee. DStv only had 3 channels available to watch. But the staff were very very helpful and friendly. Rooms were cleaned.

Jakes J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jakes J
Besigheidsreis

Totaal onaanvaarbare diens en geriewe.

Kamer was nie gereed nie. Geen warm water nie. Bedlampie se skerm is weg. Badkamer het geen gordyne nie. Geen parkering nie, moes op die gras parkeer. Ander gaste was so lawaaierig, ons het ons self uitgeboek en elders ingeboek die aand.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Thank you for your review, however, your checking out was not done appropriately, as you were supposed to sign our complaint/comment book. As for hot water, it was there and plenty of it, so the complaint about water is surprising as I checked the taps after you left complaining of noise from the room downstairs. The noise was not good and for that, we apologize as we had a family with kids.
Thanks

Royal Olympia Lodges and Safaris
Barbara B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Barbara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangsdame was regtig baie hulpvaardig. Daar is wel dinge vir verbetering in die toekoms.

Die kamer is baie onprakties ingerig. Daar is geen spieël naby 'n plug om byvoorbeeld jou hare te doen nie. Ek moes soggens maar die badkamerspieël vat en iewers sit wat ek gou hare kan doen. Die water in die stort is geweldig stadig en ek neem aan dit is waterdrukking. Sondag het ons geen warm water gehad nie. Die dame was baie hulpvaardig en self soggens vir my blomme op my bed gesit. Daar is geen bedlampies nie want die enigste een wat daar was kon jy nêrens inplug nie want daar was geen kragpunte nie. Ek sal ook net hiermee wil sê dat hulle sal moet kyk na hul breekgoed op die tafels, dit is baie gebreek en onveilig vir gebruik van gaste. Daar kan ook na my mening 'n bietjie meer aandag aan die ontbyt gegee word. Daar is geen kaas, konfyt, yoghurt op die buffet nie, ek het twee keer gevra vir konfyt en dan het hulle vir my 'n blik konfyt gebring. 'n Paar ekstra stoele en tafels onder die bome in die tuin sal ook baie help, die tuin is mooi en rustige atmosfeer.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Good day Barbara,

Thank you for your feedback, we appreciate it.

I hereby confirm that the plates have been replaced already. Apologies for that.

We will take all the other points into consideration.

Warm regards,
Mwangala

Royal Olympia Lodges and Safaris
Sharon D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon D
Gesin met klein kinders

A very convenient lodge close to Sunninghill hospital.

The lodge is a converted house very close to Sunninghill hospital. Very safe and child friendly. Staff very friendly. Plenty of hot water and a comfy bed.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Thank you for the good rating madam. Keep well and hoping the patient is fine now. Stay blessed and kind regards.

Royal Olympia Lodges and Safaris
Renata S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Renata S
Gesin met klein kinders

Not very satisfactory as far as meals are concerned.

The location was great. It was clean. But food was not satisfactory. You did not get asked what to eat, it is just given and it's not what we could eat. Basically just a place to sleep. The advert says there is a restaurant, but they can only make basic pasta or chicken. Not worth the price I paid.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Our lodge is a bed and breakfast and we always mention upon checking in our guests. However, we provide meals upon arrangement for those who prefer to eat in.
Thanks and regards

Royal Olympia Lodges and Safaris
Chimwemwe J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimwemwe J
Besigheidsreis

Great service and assistance.

They are very professional and helpful.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Thank you for the good rating, much appreciated. Hoping to see you again. Keep well and stay blessed.
Kind regards

Royal Olympia Lodges and Safaris
Eleanor V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor V
Besigheidsreis

Aangenaam.

Baie aangenaam. Personeel almal baie behuplsaam en vriendelik. Sal beslis weer van dienste gebruik maak.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Thank you, we appreciate your feedback.

Royal Olympia Lodges and Safaris
Maryna B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maryna B
Besigheidsreis

Geen kliëntediens in 3 dae verblyf, skoonmaker/kok/ontvangsdame vra gaste vir fooitjie en om haar aandete te gaan koop vir haar.

Wat 'n teleurstelling. 3 dae verblyf en my kamer was glad nie skoongemaak nie. Die badkamer was seker maande laas skoongemaak. My eerste oggend (en enigste) se ontbyt was warm gemaak in die mikrogolfoond. Die kos het gedryf in olie, eiers was droog en stukkend gesteek met die eierspaan. Die jong dame (skoonmaker/kok/ontvangsdame) het my gestuur na Checkers om haar rys en hoender aandete te gaan koop. Die dag toe ek uitboek toe kom vra sy my vir R50 fooitjie. Baie spesifiek oor die fooitjie wat sy soek. Baie beweging op die boonste vloer wat houtvloere het, moeilik om 'n rustige nagrus te kry.

Bontle M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bontle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad.

A bit disappointed with the rooms set up but have discussed it with the lady manning the reception. I would only recommend after something has been done with the room situation.

Tonel R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tonel R
Enkelreisiger

It was perfect.

I needed to be within walking distance from the Sunninghill hospital. The building is run down, but it was tranquil and service was friendly.

Royal Olympia Lodges and Safaris's terugvoer

Thank you!
Hoping next time you are around, we will be done with the renovations.
As you saw we are renovating the place and painting the place.
Thanks once more!

Royal Olympia Lodges and Safaris
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-singel 88, Sunning Hill Estates, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ac03f6e85a42f462021e148bc255ff832014c21abc0745714037c1b82407481016577a84d45c64bb745916249f34cd54e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (plek vir 3) 13 5 1 4 88 Edison Crescent Sunning Hill Estates, Sandton 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.03573 28.07238
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!