Royal Palm Hotel
- Kapasiteit: 190 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 06-08 Palm-boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal Palm Hotel bied B&B-verblyf en is in Umhlanga Ridge. Hierdie hotel is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en is ’n goeie basis om die omliggende besienswaardighede te verken.
Verblyf word in 94 luukse kamers gebied. Dit sluit 14 dakwoonstelle, 60 luukse executive suites, 10 ruim executive deluxe kamers en 10 executive tweeslaapkamer-suites in. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en geriewe soo lugversorging, ’n slim-TV, ’n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.
Ontbyt en ander etes word in die restaurant op die perseel bedien en eetdienste in die kamer is ook op sekere tye beskikbaar. Die hotel het gratis WiFi, ’n kroeg met voorraad, en konferensiekamers om te huur. Wasgoeddienste, kinderoppasdienste, vervoer na en van die lughawe, portierdienste, daguitstappies en toerdienste kan ook vir gaste gereël word.
The Royal Palm Hotel is binne 100 m vanaf die Gateway Theatre-winkelsentrum, binne 2,5 km vanaf Umhlanga Beach en binne 17 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- 06-08 Palm-boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4000, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 190 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 06-08 Palm-boulevard, Umhlanga Ridge, Umhlanga, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom