Olifantkus Akkommodasie by Royal Thonga Safari Lodge | LekkeSlaap
+54

Royal Thonga Safari Lodge

4 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tembe-olifantpark, Olifantkus, Tembe, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Royal Thonga Safari Lodge spog met sy eie direkte, privaat ingang na die bekende en onvergeetlike Tembe Elephant Park, en is net drie-en-'n-halfuur se ry vanaf King Shaka Internasionale Lughawe. Hierdie Groot 5-reservaat is geleë in 'n omgewing met ongerepte sandwoude, panne, en vleilande in Noord-Thongaland, en bied 'n tuiste vir 'n skouspelagtige verskeidenheid diere en voëls.
 
Elkeen van ons luukse chalets is uniek geposisioneer om absolute privaatheid en gerief te bied binne 'n sandwoud in die Tembe Olifantpark. Natuurlike materiale en hout verleen skep 'n organiese atmosfeer en nooi die buitelug in. Elke kamer beskik oor gehalte meubels en die badkamers het binne- en buitestorte.
 
Die hooflodge beskik oor 'n restaurant en 'n gerieflike sitkamer-area waarin gaste kan ontspan en drankies kan geniet terwyl hul in verwondering staan voor die uitsig van die dek af. Die lodge se eHlatini Restaurant bied innoverende en heerlike etes deur tradisionele, Europese kookkuns met plaaslike resepte te kombineer. Die ten volle toegeruste wynkelder bied puik Suid-Afrikaanse wyne. Die restaurant bedien ál fresco-middagetes en -aandetes by die restaurant of in die boma-area onder die Afrika-sterre. Alle etes word voorberei met vars bestanddele en plaaslike speserye.
 
Die dag-spa is ontwerp om te verseker dat gaste die beelde en klanke van Afrika kan geniet terwyl hul professionele behandelings ontvang.  Die spa is perfek geleë om die asemrowende uitsigte oor die reservaat te benut.
 
Die lodge bied wildritte, begeleide voëlkyk-uitstappies en staproetes in die natuur. Ons veldgidse is baie goed ingelig oor die plaaslike diere en voëls. Die lodge vier tradisionele Thonga kultuur, gewoontes en manier van lewe, en gaste word aangemoedig om die streek te verken deur gebruik te maak van die aantal aktiwiteite en uitstappies wat gedoen kan word uit die lodge. Ons vier die tradisionele Thonga-kultuur en lewenswyse en gaste word aangemoedig om die omgewing te verken deur aan te sluit by die doendinge en uitstappies wat van die lodge af geloods word.
 

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Royal Thonga Safari Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Tembe-olifantpark, Olifantkus, Tembe, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Royal Thonga Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Olifantkus KwaZulu-Natal
Vanaf R3 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R3 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tembe-olifantpark, Olifantkus, Tembe, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OTU1NzM1LTJiOWUtNGZlYy1iMTcyLWY2NGZkZTY3MDc3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 260  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Tembe Elephant Park Elephant Coast 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -27.043851142383 32.467649027803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za