LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ruach | LekkeSlaap
+95

Ruach

Selfsorg
Moments
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié losstaande eenheid het slaapplek vir 2 gaste bo en lei uit op 'n groot houtdek met see-uitsig op die horison en oor die landgoed. Die ruim, moderne houtvloer dakkamer, wat via ruim veilige trappe bereik word, het 'n koningingrootte-bed met gemaklike stoele en tafeltjie. Dit lei na 'n privaat houtdek met tuinmeubels en houtbankie. Die moderne badkamer is op die onderste vlak en het 'n stort. Die ruim oopplan-kombuisie en -leefarea is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n viersitplek-tafel, 'n TV met DStv en gemaklike banke toegerus en daar is 'n aparte werksarea en 'n gemaklike stoel vir sakereisigers. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die eenheid is slegs gedeeltelik toegerus vir selfsorg, maar het verhit- en eetgeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié bekoorlike eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Die private slaapkamer lei na 'n lieflike houtdek en het 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die oopplan-leefarea wat toegang bied tot die houtdek. Die kombuis is ten volle met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en nodige kookgerei toegerus. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met DStv, 'n kaggel en 'n viersitplek-tafel in. Daar is 'n gemaklike bank en 'n afdak vir 'n voertuig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knobwood-laan 829, Lovemorepark, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmXTGsEH0rpuotFYMM1iW270CTn8qYgz18i9V9PKJBmPeMCfAh6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 3) 2 5 1 5 829 Knobwood Lane Lovemorepark 6007 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -34.011108283482 25.519848983275
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!