Prieska Akkommodasie by Ruah's Rus | LekkeSlaap
+15
+15

Ruah's Rus

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ruah's Rus is aan die Oranjerivier se oewer geleë op 'n plaas 12 km buite Prieska in die Noord-Kaap.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaaparea het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo, en 'n slaapbank. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6.

Die eenheid lei na 'n groot houtdek met stoepmeubels en braaigeriewe. Die dek bied 'n uitsig oor die rivier. Die eenheid het 'n boma-area met 'n vuurput.

Gaste kan in die rivier swem, op die gras lê en lees, of op die dek braai en die visarende hoor.

Slaapplek

’n Bespreking by Ruah's Rus sluit in:

Enkelslaapbank Tripelstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelslaapbank
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R357, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Prieska Karoo Noord-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0f5946f5f730e6997f92613858ea553b1d9e666ae57e6587835bc465c40ac18e5c7f349ecac0e7fa0417223f794985b9de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) R357 Prieska 8940 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.677603105588 22.838393353717
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za