Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubicon Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rubicon Cottage is 'n selfsorgkothuis op die veilige Roubaix Estate. Dié prentjiemooi kothuis is in die Franschhoek-vallei geleë en is met Franschhoek se asemrowende berge en wingerde omring. Franschhoek het verskeie lieflike restaurante en boetiekwinkels.

Rubicon Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 groot kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het, asook 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n beskutte stoep met 'n sitarea, etenstafel met stoele en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n tuintjie met 'n swembad. Daar is ook 'n buite-dek met 'n lieflike berg-uitsig. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rubicon Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Rubicon Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rubicon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYmrAywV2RRn8lxA20aqOVOdJttjHnbs4on974wzQ6WGIRORipn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Cabrierre Street Robaix Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.907551368888 19.113424819435