Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rubicon Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Rubicon Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Angeline W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline W

'n Gerieflike, volledig toegeruste, ruim, veilige huis om in bly.

Rubicon cottage is 'n heerlike ruim, veilige huis in 'n rustige buurt met die mooiste uitsig. Die buite kuier en braai-area met swembad reg langs die huis is 'n fantastiese bonus. Ons kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met vriende

Beautifully decorated, easy access to town and excellent service.

Friendly service, comfortable facilities and beautiful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig versier, maklike toegang tot die dorp en uitstekende diens.

Vriendelike diens, gerieflike geriewe en baie mooi.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon, gemaklik en naby alles.

Uitstekende ligging. Baie skoon. Lekker braai-area. Lekker kaggel vir die winter met baie hout. Gemaklike beddens met silwerskoon beddegoed. Uitstekend vir selfsorg met 'n volle toegeruste kombuis. Baie lekker gebly! Vriendelike gasheer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrusa D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrusa D
Enkelreisiger

Het aan alle verwagtings voldoen.

Baie goeie waarde vir geld, af van die besige hoofstraat en dus stil. In 'n veilige kompleks, maar tog privaat. Teenaan 'n veld geleë met skape wat blêr in die verte. Alle geriewe vir binne en buite leef. Luukse lugversorging in alle vertrekke. Pragtige binneversiering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice R
Saam met vriende

Lekker, ruimtelike en rustige kothuis.

Ons het veral hierdie ruim en gemaklike kothuis geniet. Die plek is baie stil en veilig en tog binne loopafstand vanaf die dorpspad. Die huis is skoon en toegerus met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYmrAywV2RRn8lxA20aqOVOdJttjHnbs4on974wzQ6WGIRORipn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Cabrierre Street Robaix Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.907551368888 19.113424819435