Rubicon Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rubicon minder as 'n uur se ry vanaf Klerksdorp, Potchefstroom, Lichtenburg en Rustenburg wat dit moontlik maak vir sakevergaderings, sosiale geleenthede en privaat funksies.

Dié gastehuis het koningingrootte-beddens in elke kamer en en suite-geriewe.

Rubicon se sentrale ligging kan 4 provinsiale areas fasiliteer. Die gastehuis het 'n konferensielokaal met plek vir 20 afgevaardigdes, 'n ten volle gelisensieerde kroeg en 'n restaurant. Die gastehuis bedien ontbyt, ligte maaltye en aandete.

Rubicon se personeel bied hoë gehalte diens en laat die gaste tuis voel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rubicon Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za