Paulshof Akkommodasie by Ruby Homes | LekkeSlaap
+11
+11

Ruby Homes

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Stonehaven en Mountfletcher-weg, Paulshof, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ruby Homes is 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 2 gaste.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n sitarea en 'n volledig toegeruste kombuisie met al die nodige toebehore vir gerieflike selfsorverblyf. Die sitkamer lei na 'n patio met tuinmeubels en 'n tuintjie.

Die kompleks is in 2003 deur Summercon gebou en sedertdien het die tuine gevestig geraak. Die kompleks het 'n swembad en tennisbaan. Die uitkyktoring op die klubhuis spog met 'n ononderbroke uitsig op Sunninghill en Rivonia.

Slaapplek

’n Bespreking by Ruby Homes sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Ruby Homes
Netheid
4.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hoek van Stonehaven en Mountfletcher-weg, Paulshof, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Ruby Homes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Stonehaven en Mountfletcher-weg, Paulshof, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YmRhYWNjLTU1NDEtNGNmNC1hYzg2LTBlMmUxNzk1YmMyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Cnr. Stonehaven & Mountfletcher Road Paulshof 2000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.034412554866 28.052347004414
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za