Ruby Homes - Fourways

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ruby Homes het 'n sjarmante en kontemporêre atmosfeer. Die woonstel is in 'n medium-grootte Toskaanse kompleks met pragtige tuine en 'n swembad-area op die grens van Fourways en Lonehill.

Die woonstel se kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, wasmasjien en ingeboude stoof. Daar is moderne geriewe vir 'n gemaklike leefstyl. Die eetarea en sitkamer het 'n TV met DStv. Dit lei na die patio met 'n buitetafel. Daar is een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die slaapkamer is versier in sagte, natuurlike kleure. Die woonstel bied WiFi en M-Net op versoek.

Fourways spog met 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge. Van die hoofbesienswaardighede in Fourways is The Fourways Mall, Montecasino en Fourway Crossing.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ruby Homes - Fourways gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za