Bayswater Akkommodasie by RubyRed Self-Catering Cottage | LekkeSlaap
+46
+46

RubyRed Self-Catering Cottage

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normandie-laan 83, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

RubyRed Self-Catering Cottage is in die Bayswater-woonbuurt in Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is 4 km vanaf die N1 en 1 km vanaf Northridge Mall en Virgin Active.

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank.

Die sitarea het 'n bank en 'n driekwartbed.

Daar is beskutte braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Ontbyt en etepakkies is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël.

Slaapplek

’n Bespreking by RubyRed Self-Catering Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir RubyRed Self-Catering Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Normandie-laan 83, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink RubyRed Self-Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Normandie-laan 83, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXX0ZDM2TmnpDw9OyMj3LnC66XEYWXsDRmo1hoTPtjoFBJXE7LK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 83 Normandie Avenue Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.080043313066 26.238484359497
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za