Clarens Akkommodasie by Ruconu Guest Farm | LekkeSlaap
+10
+10

Ruconu Guest Farm

  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Kanondraai-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ruconu Guest Farm is op 'n perdeplaas buite Clarens. Dié pragtige Vrystaat-omgewing is naby die Golden Gate Nasionale Park en is 'n ideale oornagplek op pad na Lesotho.

Verblyf word gebied in 'n die plaashuis of 'n vrystaande kothuis, elkeen met 'n lieflike uitsig oor die skilderagtige vallei. Die plaashuis is geskik vir 'n gesin of groep van 6 vriende en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die huis het ook 'n goed toegeruste kombuis en 'n binnebraai-area.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n kombuisie en 'n stoep met 'n braai-area.

Die plaas bied bergfietsry en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Ruconu Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R711, Kanondraai-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Ruconu Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R711, Kanondraai-plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVpPs2wib9JZGkYYmPZzOIU3mufehmdPKDQ75kX765uFFxvH5lE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 R711 Farm Kanondraai 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.600407259379 28.422731818552
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za