Ruddies Holiday Cabin
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shirley-straat 23, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ruddies Holiday Cabin bied selfsorgverblyf in Winklespruit, Kingsburgh. Die huisie is die ideale plek vanwaar die omgewing se besienswaardighede en geriewe ontdek kan word.
Die knus en kompakte houthuisie bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. In die badkamer is 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en stoof, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n oopplan-sitarea wat na 'n klein balkon met uitsigte oor die eiendom lei. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is minder as 2 km van die strand af. So ook Winkelspruit se inkopiesentrum en dis ongeveer 67 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Slaapplek
’n Bespreking by Ruddies Holiday Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Shirley-straat 23, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shirley-straat 23, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom