Dullstroom Akkommodasie by Rueby's | LekkeSlaap
+18

Rueby's

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 R2 880 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rueby's is 'n bekoorlike selfsorghuis in die ouwêreldse dorpie Dullstroom in Mpumalanga.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort, en die derde slaapkamer het 'n aparte badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n kaggel en lei na 'n houtdek.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien en kookgerei in.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, DStv en 'n kaggel. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area, speelarea vir kinders, 'n alarmstelsel en veilige parkeerplek in.

Die huis maak van boorgatwater gebruik en is troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voetslaan, voëlkyk en kunsvlieghengel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rueby's sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ingwenya-laan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 600
Vanaf R2 880
per nag (vir 6 persone)
was R3 600
Vanaf R2 880
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya-laan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUgoLskgrt8R2WI0KNCJHWZBHhwxwpugnKNEdyQB27hRgS9wy4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 600, nou Vanaf R2 880  per nag (vir 6 persone) Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.415859710894 30.102206154939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za