Smithfield Akkommodasie by Rufpatch | LekkeSlaap
+20
+20

Rufpatch

Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rufpatch bied gerieflike selfsorgverblyf in die klein dorpie Smithfield in 3 eenhede wat elk 'n aparte tuin het. Rufpatch is aan die rant van die dorp teen die voet van 'n heuwel en bied 'n lieflike uitsig oor die vlaktes.

Die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die kombuisies is elk met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook veilige parkeerplek. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, indien dit vooraf gereël word en perde kan ook geakkommodeer word.

Die dorpie is ideaal vir buitemuurse aktiwiteite, soos stap, hardloop, bergfietsry en gholfspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Smithfield Vrystaat
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 20, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA928322fa8ba80917aaebb396fb9927ca10126e07ace30c664d2acf3e69cdf17e14f83e0d2be5f5e39f8be66058fcf0c95207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 20 Hamilton Street Smithfield 9966 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -30.213169660722 26.525623631947
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za