Rugley Road Family Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rugley Road Family Holiday Home is 'n selfsorghuis in Vredehoek, 'n buurt in die Kaapse middestad. Dié area bied van die mooiste uitsigte in Kaapstad. Daar is 'n houtdek met stoepmeubels agter die huis.

Dié huis het slaapplek vir 7 en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde kamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamers het baddens en storte.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Rugley Road Family Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rugley Road Family Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]