Ruimsig Akkommodasie by Ruimsig Golf View manor | LekkeSlaap
+21
+21

Ruimsig Golf View manor

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Ruimsig Golf View manor
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nora T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nora T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little establishment.

See stars.

Angelique O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners are very friendly and go out of their way to make you feel at home.

Owners are very friendly and it is very clean in the room and bathroom. It is a thatched roof and felt like you are on a farm. Breakfast was excellent.

Ruimsig Golf View manor's terugvoer

Dear Angelique,
Thank-you so much for the lovely review. It is much appreciated.
much love,
Sergio & Heather

Ruimsig Golf View manor
Susie K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en weelderig.

Ons het besonder lekker daar gebly. Die kamers is ruim en luuks. Die ontbyt besonder aangenaam, geurig en oorgenoeg. Die eienaar en personeel is baie vriendelike en hulpvaardig. Die gastehuis het 'n rustige atmosfeer en die omgewing ook rustig, met 'n pragtige tuin. Ons het heerlik geslaap en geëet. In die toekoms sal ons elke keer daar oornag.

Grant H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Service and breakfast was amazing.

Cherecé R - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherecé R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing!

Heerlik en ontbyt fantasties!

Tebogo M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My recommendation would depend on the cicumstance

There was power failure the night we slept there as a result we couldn't shower after a long day and it was chilly. I feel that the owner should have called us to let us know so we can decide if we still wanted to stay.

Danie W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service

Good stay.

Ernst L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon en pragtige tuin.

Aangename eienaars, skoon, netjies en goeie ontbyt.

Loraine S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Dierbare mense en netjiese plek.

... en oorgenoeg én lekker kos.

Tertia B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Dit was wonderlik! Ontbyt was baie lekker met 'n "personal touch." Daar is nie regtig veel van 'n uitsig nie, maar nog steeds was dit die moeite werd.

Peter G - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter G
Besigheidsreis

Would recommend this Manor

Great location, very friendly service, brilliant breakfast, made me feel very welcome.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hole-In-One-laan 500, Ruimsig, 1732, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMDQ3MTIyLWY4NTItNDk0ZS1iOThkLTk5MjU1MDY2YmJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 500 Hole in One Avenue Ruimsig 1732 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 11:00 -26.081305095585 27.862100601196
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za