by Ruiterbosch Lodge | LekkeSlaap
+51

Ruiterbosch Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Ruiterbosch Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mark V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mark V
Saam met eggenoot / lewensmaat

On arrival the Sunday evening we were warmly welcomed by Louise and Chris and Louise even went the extra mile to arrange a supper for us, even though the kitchen was closed.

We loved the peaceful, safe environment. Nice to interact with the animals. The staff were very helpful and friendly. The WiFi and most other household facilities were good. The Ruiterbosch meals we had were most enjoyable. Things that they can improve on: Noise early in the morning. We found the loud chatter of staff very early in the morning, a bit disturbing. No toilet windows. We found it strange and somewhat unpleasant, not to have windows in the toilets of our unit. No daily cleaning. Whilst the cleaning was thorough, staff only cleaned our unit twice over the 5 nights that we were there. It's very important to clean the unit every day. Soft pillows. The bed pillows were far too soft, which made sleeping a bit uncomfortable. Broken toilet seat. We could not use the bed lamps in the main bedroom because there was no extension lead from the wall plug to the lamps. Not sure what the Covid-19 protocol policy of Ruiterbosch Lodge is, but the staff didn't always where their masks.

Norman C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman C

Oornagplek, lekker op die plaas.

Ideaal as oornagplekkie. Lekker, landelike atmosfeer op die plaas saam die diere en die boerboel wat kom hallo sê by die eenheid. Badkamer was billik, hoewel die water kort-kort net weg was, tydens stort. Vermoed die drukpompe kort aandag. Sal ook dalk die koffiestasie met daai klein pakkies langlewemelk voorsien instede van Cremora. Ideaal vir gesinnetjie met jong kinders om die plaas diere te sien.

Duncan V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duncan V
Gesin met klein kinders

Lekker plek, baie goed om te doen vir kinders. Een of twee goed wat ek nie van gehou het nie.

Baie nice plek, sal weer 'n draai daar maak om te eet, kos was baie lekker met die beste pizza. Daar was net 1 toiletrol en hulle geweet ons kom. Stoeplig werk nie by die braai nie, moes in die donker regkom.

Helen B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B
Saam met vriende

Netjies, skoon en rustig.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die eienaar het uitstekende diens gelewer, was baie behulpsaam en vriendelik.

Renola R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renola R
Gesin met klein kinders

Pragtige plek.

Wens ons kon langer bly om te verken.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place.

I wish had a few days more to explore.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Dis 'n pragtige plek in 'n baie mooi omgewing. Vriendelike en gawe eienaars. Beslis waarde vir geld.

Ruiterbosch Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle binnekort weer hierby ons te verwelkom.

Ruiterbosch Lodge
Mike V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V
Gesin met tieners

Lekker gebly - vriendelike mense.

Ons het net een nag geslaap, maar lekker gebly. Badkamers kan skoner wees.

Ruiterbosch Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Sal definitief aandag gee aan die badkamers. Voorspoed vir die nuwe jaar.

Ruiterbosch Lodge
Michael E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Wat kan ek sê. Julle sien ons verseker weer. Hierdie plekke is beslis 'n móét stop. Baie dankie aan bestuur.

Ruiterbosch Lodge se terugvoer

Baie dankie Michael, dit was vir ons 'n voorreg om julle hierby ons te verwelkom het. Voorspoed vir die nuwe jaar vir jou en gesin.

Ruiterbosch Lodge groete

Ruiterbosch Lodge
Marlene B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige atmosfeer. Vriendelike eienaars. Genoeg speelplek vir kinders.

Vriendelike eienaars. Genoeg speelplek vir kinders.

Kathryn P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kathryn P
Gesin met klein kinders

Friendly and beautiful

As above.

Rudolf W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf W
Gesin met klein kinders

Baie rustig, waarde vir geld, sal dit aanbeveel (Die plek mis n swembad)

Baie rustig. waarde vir geld, vriendelik and baie gawe personeel lede. Ek sal aanbeveel dat hulle moet dit oorweeg om n swembad aan te skaf.

Andrew B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay there!

Thanks for an amazing trip!

Dumi M - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick to respond and very helpful

Ours was a one-night stop and we enjoyed it very much.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterbosch Farm 60/54, , Mosselbaai District, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArQvcd4rO71X9FRCUcy7u0vOl56dmmLX8E6egcWq64eyW9gyCwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Ruiterbosch Farm 60/54 Route 328 below Ruiterbos Nature Reserve 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.934681482947 22.035645246506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem