LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rulanda Lodge | LekkeSlaap
+32

Rulanda Lodge

1 resensie
Selfsorg
Rulanda Tuinwoonstel
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is oopplan en beskik oor 'n kombuis, 'n groot dek, 'n badkamer met 'n stort, en 2 stelle linne en handdoeke.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rulanda Hoofhouthuis
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die Hoof-houthuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea. Die badkamers het elkeen 'n bad, stort, toilet en wasbak. Let asb. daarop dat die bad se krane weens waterbeperkings toegedraai is en nie gebruik kan word nie. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. In die eetarea is daar sitplek vir 6 gaste, en op die dek is daar 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. In die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Die eenheid het 'n groot dek met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar in 'n afstandbeheerde motorhuis. Die eenheid word skoongemaak voor die gaste arriveer, sowel as wanneer hulle vertrek. Vir besprekings wat langer as 7 dae duur, sal daar tussenin skoongemaak word. Let asb. daarop dat die was van skottelgoed nie ingesluit is nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ramsey-laan 13, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADor2nRwXxW370z2XnIjMM9SsejGRUdmnpSZu66yFdhGxDcTrZT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 13 Ramsay Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.108538 24.884519
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!