Runway

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Runway bied gerieflike verblyf in die stad Port Elizabeth. Die eenheid is naby die strand en die lughawe geleë.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 tot 3 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Dit is 'n oopplan-eenheid wat ingerig is met 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en daar is 'n badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, gratis WiFi, CCTV-kameras en veilige parkeerplek beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Splash Waterworld, Boardwalk Casino, Bayworld Museum Complex, Cape Recife Natuurreservaat, Bay West Ysskaatsbaan, Fliekloket en Arkadia, en Humewood Gholfklub in.

Slaapplek

'n Bespreking by Runway sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
2 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Runway gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za