Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Herlaai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Rus & Herlaai is 'n semi-losstaande huis in Boggomsbaai, 'n kusdorpie 26 km van Mosselbaai af. Die dorp val binne die grense van die Fransmanshoek Bewarea en spog met 'n asemrowende goue strand en inheemse plante en bome en 'n klein verskeidenheid wild wat vrylik rondloop.

Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n dubbelbed. Daar is storte in die badkamers. Beddegoed en handdoeke word voorsien en daar is ook 'n wasmasjien en wasgoeddraad.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is bo. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gas oond en stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, 'n sitkamerstel en 'n TV met Netflix en daar is verskeie ander media beskikbaar. Dit bied ook toegang tot 'n gemeenskaplike dek met eie etenstafel en braaigeriewe. Die eenheid het 'n omsetter en batterye wat die noodsaaklike toestelle en ligte gedurende beurtkrag ondersteun.

Daar is 'n kafee in Vleesbaai vir die algemene benodigdhede, maar die naaste supermark is in Mosselbaai.

Doendinge in Boggomsbaai sluit swem, hengel, gholf, tennis, voetslaan, voëlkyk en daguitstappies na dorpe in die omgewing soos Mosselbaai en Oudtshoorn in.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus & Herlaai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Rus & Herlaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ernst Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus & Herlaai het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 70, Boggomsbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAALHm8Q386NaJ4ikyyYdsECiX2iKz6Cpya5YZ7c6kGAXJUkDtXf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 70 Disa Street Boggoms Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.266944444444 21.91
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem