Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Vrede on Vaal

Gastehuis
Silver Birch
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die grondverdieping. Dit het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is ook lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n kluis, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-koffiemasjien en gratis WiFi. Die kamer het pragtige uitsigte oor die rivier en grasperke. Daar is ook 'n privaat ingang en stoep buite.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste is welkom om van die kajak vir 2 op eie risiko gebruik te maak. Daar is reddingsbaadjies.
Rook is verbode in die huis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar nie 'n volledige ontbyt bedien word nie, maar dat daar lekker beskuit, muesli, jogurt en 'n Nespresso-koffiemasjien in elke kamer is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Willow-kamer
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, instapstort en 'n spieëltafel. Daar is ook lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n kluis, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-koffiemasjien. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer het 'n uitsig oor die rivier en 'n privaat ingang en balkon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste is welkom om van die kajak vir 2 op eie risiko gebruik te maak. Daar is reddingsbaadjies.
Rook is verbode in die huis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar nie 'n volledige ontbyt bedien word nie, maar dat daar lekker beskuit, muesli, jogurt en 'n Nespresso-koffiemasjien in elke kamer is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mahogany-kamer
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is op die eerste verdieping. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad, instapstort en 'n spieëltafel. Daar is ook lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket, 'n kluis, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe met 'n Nespresso-koffiemasjien. Gratis WiFi word voorsien. Die balkon bied 'n pragtige uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Gaste is welkom om van die kajak vir 2 op eie risiko gebruik te maak. Daar is reddingsbaadjies.
Rook is verbode in die huis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar nie 'n volledige ontbyt bedien word nie, maar dat daar lekker beskuit, muesli, jogurt en 'n Nespresso-koffiemasjien in elke kamer is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDQ2ZTQ0LWFkM2QtNDJhNi05YzQzLTRmMTNhOTU0ZmVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 10 Rosettenville Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.927557759557 27.422709582011
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem