Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Vrede on Vaal

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Willow-kamer
Slegs verblyf
Mahogany-kamer
Slegs verblyf
Silver Birch
Slegs verblyf
Huisreëls

Gaste is welkom om van die kajak vir 2 op eie risiko gebruik te maak. Daar is reddingsbaadjies.
Rook is verbode in die huis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat daar nie 'n volledige ontbyt bedien word nie, maar dat daar lekker beskuit, muesli, jogurt en 'n Nespresso-koffiemasjien in elke kamer is.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rosettenville 10, Parys, 9585, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDQ2ZTQ0LWFkM2QtNDJhNi05YzQzLTRmMTNhOTU0ZmVkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 10 Rosettenville Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.927557759557 27.422709582011