Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusbietjie

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 575 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Rusbietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.

Die drieslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 7 gaste, het 2 badkamers en is op die eienaar se erf geleë. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en een van die slaapkamers het 'n ekstra enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort. 'n Babakot is op versoek beskikbaar.

Elke kamer het 'n TV met Netflix.

Daar is verhit-en-eet geriewe wat 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, breekware en eetgerei insluit.

Die huis het sonpanele, 'n kragopwekker en geriewe om water te stoor en probeer dus enige ongerief vermy.

Veilige parkeerplek word voorsien, maar slegs normale grootte voertuie kan deur die ingangshek kom.

Slaapplek

’n Bespreking by Rusbietjie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Rusbietjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Jaar gelys 5

Ligging

  • Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Rusbietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca4893b8c7ef358595c829dbc2b49464f91fb078c741ae3aa3b0eb0e27ff40e849bb2e0eed90720f0cd6a8f44f7f3b9354e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag, vir 7 mense 25 5 1 5 10A Eddie de Beer Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.077859788631 26.212037716556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem