Rus-en-Vre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rus-en-Vre is in Lichtenburg geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, en groot hoofweë.

Dié eenheid is op 'n woonerf en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond en yskas wat ideaal is vir verhit-en-eet-maaltye. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot WiFi.

Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Rus-en-Vre sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rus-en-Vre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]