Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Kyk 'n Bietjie
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Kyk 'n Bietjie beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed, ingeboude kas en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n etenstafel vir 2, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n ruim leefarea met 2 stoele en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n dek met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stil 'n Bietjie
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Stil 'n Bietjie het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n etenstafel vir 6, 'n stoof, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die ruim leefarea het 2 gemakstoele en 2 banke, asook 'n TV met DStv. Die leefarea het ook 2 enkelbeddens met 'n bedkassie en lei na 'n lieflike stoep met braaigeriewe. Die woonstel het 'n aparte ingang en skaduparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboslaan 20, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooGab4XcPKikVE7bmHZ28vLWAOVhg073kFN5bhEXw4zPO6m4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 20 Blombos Avenue Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81407599561 19.95998843481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem