LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rus 'n Rukkie | LekkeSlaap
+11

Rus 'n Rukkie

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 19, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Rus 'n Rukkie is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 2 tot 4 gaste in Vrede.

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en 2 slaapkamers met enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet en in die sitkamer ontspan wat ook 'n kaggel het. Die stoep het braaigeriewe.

Veilige parkeerplek onder skadunet afdakke.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus 'n Rukkie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Rus 'n Rukkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fleckstraat 19, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Rus 'n Rukkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleckstraat 19, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fa70f1d32b72f7c4fe9946777d444e0be744398fa9fa9c63d362c5e258609333b1e222300a5bdfdcfbdcf8c227bbd5dd7cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 19 Fleck Street Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.430347047279 29.165240631384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!