Philippolis Akkommodasie by Rus 'n Rukkie | LekkeSlaap
+11

Rus 'n Rukkie

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rus 'n Rukkie is in Philippolis geleë dit bied verblyf vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar.

Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n leefarea. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en handdoeke en linne word voorsien. Daar is 'n slaapbank vir 2 jong kinders.

Die leefarea het 'n TV met plaaslike kanale, 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Rus 'n Rukkie is stapafstand vanaf die middedorp en die dorp het talle geskiedkundige monumente en besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus 'n Rukkie sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Rus 'n Rukkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fraserstraat, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Gaste dink Rus 'n Rukkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fraserstraat, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Geen kinders onder 11
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlp8qEnniZalgV2UJfjgFJ24ZtQme586aMrqjKATrNQIZQ4ZF5A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Off Fraser Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.265185482924 25.273808186508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za